Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dissimilasie
dissimilasie [boodskap #138959] Do, 24 Februarie 2022 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dissimilasie
Afbreking: dis•si•mi•la•sie


Selfstandige naamwoord: dissimilasie
Meervoud: dissimilasies

Betekenis:
• Die handeling van dissimileer, om ongelyk te maak.
• (taalkunde) Twee klanke minder eenders maak sodat dit makliker deur die luisteraar onderskei kan word.

Gebruik:
• Metabolisme behels die dissimilasie van organiese materiaal om nuwe stowwe te vorm wat opgeneem kan word.
• Die oorgang van die Nederlandse "nieuwsgierig" na die Afrikaanse "nuuskierig" is 'n voorbeeld van dissimilasie.

Sinoniem:
• ongelykmaking

Antoniem:
• assimilasie

Vertaling:
Engels: dissimilation
Nederlands: dissimilatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dissosiasie
Volgende onderwerp: fondasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:37:01 MGT 2024