Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distribusiepunt
distribusiepunt [boodskap #138955] Wo, 23 Februarie 2022 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
distribusiepunt
Afbreking: dis•tri•bu•sie•punt
Samestelling: distribusie + punt


Selfstandige naamwoord: distribusiepunt
Meervoud: distribusiepunte
Verkleinwoord: distribusiepuntjie
Meervoud van verkleining: distribusiepuntjies

Betekenis:
• Plek vanwaar distribusie (verdeling en verspreiding van goedere) plaasvind.

Gebruik:
• Voedsel sal vanaf die distribusiepunt na die geteisterde gebiede gestuur word.

Sinoniem:
• distribusiesentrum
• verdeelpunt

Vertaling:
Engels: distribution point
Nederlands: distributiepunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dobbelaar
Volgende onderwerp: distribusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:37:47 MGT 2024