Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onervare
onervare [boodskap #138948] Ma, 21 Februarie 2022 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onervare
Afbreking: on•er•va•re
Samestelling: on- + ervare


Byvoeglike naamwoord: onervare
Vergrotende trap: meer onervare
Oortreffende trap: mees onervare
Attributief: onervare

Betekenis:
• Wat nie ervare is nie; onbekwaam a.g.v. 'n gebrek aan ondervinding.

Gebruik:
• 'n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor. [Spreuke 22:3]

Sinoniem:
• groen
• jong
• jonk
• naïef
• onbedrewe
• onbeholpe
• onbevoeg
• ongeskool
• onkundig
• onwetend
• rou

Antoniem:
• ervare

Afgelei:
• onervarenheid
• onervarene

Vertaling:
Engels: inexperienced, green
Nederlands: onervaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immers
Volgende onderwerp: wyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:42:05 MGT 2024