Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immers
immers [boodskap #138947] Ma, 21 Februarie 2022 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immers
Afbreking: im•mers


Bywoord: immers

Betekenis:
• Dui iets as 'n feit of 'n rede aan.

Gebruik:
• Adam is immers eerste gemaak, Eva daarna. [1 Timoteus 2:13]

Sinoniem:
• altans
• inderdaad
• mos
• tog
• trouens
• waarlik

Vertaling:
Engels: indeed, after all
Nederlands: immers

Nota:
• Bywoord van modaliteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geleerde
Volgende onderwerp: onervare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:28:03 MGT 2024