Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » altwee
altwee [boodskap #138940] Vr, 18 Februarie 2022 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
altwee
Afbreking: al•twee
Samestelling: al + twee


Hooftelwoord: altwee

Betekenis:
• Elkeen van twee.

Gebruik:
• Jy kan nie jou brood aan altwee kante botter nie.

Wisselvorm:
• al twee

Sinoniem:
• albei
• beide

Vertaling:
Engels: both
Nederlands: beide, allebei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: derduisend
Volgende onderwerp: ruspunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:38:56 MGT 2024