Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » definieerbaar
definieerbaar [boodskap #138936] Do, 17 Februarie 2022 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
definieerbaar
Afbreking: de•fi•ni•eer•baar
Samestelling: definieer + -baar


Byvoeglike naamwoord: definieerbaar
Attributief: definieerbare

Betekenis:
• Wat gedefinieer (kort en duidelik beskryf) kan word.

Gebruik:
• Hierdie konsep is nie maklik definieerbaar nie.

Sinoniem:
• omskryfbaar

Antoniem:
• ondefinieerbaar

Vertaling:
Engels: definable
Nederlands: definieerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: data-ontginning
Volgende onderwerp: demonstreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:27:21 MGT 2024