Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » termochemies
termochemies [boodskap #138934] Do, 17 Februarie 2022 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
termochemies
Afbreking: ter•mo•che•mies
Samestelling: termo- + chemies


Byvoeglike naamwoord: termochemies
Attributief: termochemiese

Betekenis:
• Wat op die termochemie van toepassing is. Met betrekking tot reaksies wat energieverandering ondergaan.

Gebruik:
• 'n Chemiese reaksie wat hitte afgee of absorbeer is 'n termochemiese reaksie.

Vertaling:
Engels: thermochemical
Nederlands: thermochemisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debatsvereniging
Volgende onderwerp: data-ontginning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:28:25 MGT 2024