Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dansles
dansles [boodskap #138932] Wo, 16 Februarie 2022 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dansles
Afbreking: dans•les
Samestelling: dans + les


Selfstandige naamwoord: dansles
Meervoud: danslesse
Verkleinwoord: danslessie
Meervoud van verkleining: danslessies

Betekenis:
• Opleiding om beter te kan dans.

Gebruik:
• Die paartjie het voor hulle troue vir 'n dansles of twee gegaan.

Vertaling:
Engels: dancing lesson
Nederlands: dansles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: horingvlies
Volgende onderwerp: debatsvereniging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:30:20 MGT 2024