Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horingvlies
horingvlies [boodskap #138931] Wo, 16 Februarie 2022 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die menlike oog.
Die menlike oog.
horingvlies
Afbreking: ho•ring•vlies
Samestelling: horing + vlies


Selfstandige naamwoord: horingvlies
Meervoud: horingvliese
Verkleinwoord: horingvliesie
Meervoud van verkleining: horingvliesies

Betekenis:
• Buitenste vlies om die oogbal wat aan die voorkant deursigtig is.

Gebruik:
• Die horingvlies en lens werk saam om ligstrale op die retina aan die agterkant van die oog te fokus.

Sinoniem:
• kornea

Afgelei:
• horingvliesoorplanting
• horingvliesontsteking
• horingvliesvlek

Vertaling:
Engels: cornea
Nederlands: hoornvlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hondehok
Volgende onderwerp: dansles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:29:19 MGT 2024