Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hondehok
hondehok [boodskap #138930] Di, 15 Februarie 2022 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hondehok.
'n Hondehok.
hondehok
Afbreking: hon•de•hok
Samestelling: hond + -e- + hok


Selfstandige naamwoord: hondehok
Meervoud: hondehokke
Verkleinwoord: hondehokkie
Meervoud van verkleining: hondehokkies

Betekenis:
• Hok of huisie vir 'n hond.

Gebruik:
• Gooi 'n ou kombers in die hondehok om jou troeteldier in die nag warm te hou.

Spreekwoord:
• Wors in 'n hondehok soek. [Iets op 'n baie onwaarskynlike plek soek.]

Vertaling:
Engels: doghouse, dog‐box, dog‐kennel
Nederlands: hondehok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katastrofies
Volgende onderwerp: horingvlies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:45:08 MGT 2024