Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » obstruksie
obstruksie [boodskap #138923] So, 13 Februarie 2022 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
obstruksie
Afbreking: ob•struk•sie


Selfstandige naamwoord: obstruksie
Meervoud: obstruksies
Verkleinwoord: obstruksietjie
Meervoud van verkleining: obstruksietjies

Betekenis:
• Iets wat deurgang belemmer.
• 'n Hindernis of dwarsboming.

Gebruik:
• 'n Obstruksie van die derm is 'n mediese noodgeval.
• Die TV-skeidsregter het beslis dat daar obstruksie in die opbou tot die drie was.

Sinoniem:
• belemmering
• blokkering
• dwarsboming
• hindernis
• keerwal
• struikelblok
• versperring
• verstopping
• verydeling

Vertaling:
Engels: obstruction
Nederlands: obstructie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekulêr
Volgende onderwerp: cirruswolk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:52:40 MGT 2024