Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Christelikheid
Christelikheid [boodskap #138920] So, 13 Februarie 2022 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Christelikheid
Afbreking: Chris•te•lik•heid
Samestelling: Christelik + -heid


Selfstandige naamwoord: Christelikheid
Meervoud: Christelikhede

Betekenis:
• Die toestand van Christelik wees; Christelike waardes aanhang.

Gebruik:
• Ons moet sorg dat ons nie die bietjie Christelikheid wat oorgebly het ook verloor nie.

Sinoniem:
• goedaardigheid
• gelowigheid

Vertaling:
Engels: Christianity, christian values
Nederlands: christelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: cholera
Volgende onderwerp: chowder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:32:23 MGT 2024