Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glorieryk
glorieryk [boodskap #138916] So, 13 Februarie 2022 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glorieryk
Afbreking: glo•rie•ryk
Samestelling: glorie + ryk


Byvoeglike naamwoord: glorieryk
Vergrotende trap: glorieryker
Oortreffende trap: glorierykste
Attributief: glorieryke

Betekenis:
• Met baie eer, roem en luister.

Gebruik:
• God hou ons land glorieryk en vry! [Kanadese volkslied]

Sinoniem:
• beroemd
• deurlugtig
• eervol
• glansryk
• glorieus
• roemryk
• skitterend

Vertaling:
Engels: glorious, splendid, magnificent
Nederlands: glorierijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: cheetah
Volgende onderwerp: m.b.t.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:32:15 MGT 2024