Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » cheetah
cheetah [boodskap #138915] So, 13 Februarie 2022 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Cheetah.
'n Cheetah.
cheetah
Afbreking: chee•tah


Selfstandige naamwoord: cheetah
Meervoud: cheetahs

Betekenis:
• Katagtige roofdier met kolle wat in Afrika voorkom, Acinonyx jubatus.
• Lid van die Vrystaatse rugbyspan.

Gebruik:
• Die cheetah is die vinnigste landdier en kan binne drie sekondes van 0 tot 100 km/h versnel.
• EK is 'n getoë cheetah in murg en bloed.

Sinoniem:
• jagluiperd
• vlaktetier

Vertaling:
Engels: cheetah
Nederlands: jachtluipaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: cheddar
Volgende onderwerp: glorieryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:44:54 MGT 2024