Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » cheddar
cheddar [boodskap #138914] So, 13 Februarie 2022 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Cheddar
Cheddar
cheddar
Afbreking: ched•dar


Selfstandige naamwoord: cheddar
Meervoud: cheddars

Betekenis:
• Harde kaas met 'n skerp smaak en 'n liggeel tot oranje kleur, oorspronklik van Cheddar ('n graafskap in Engeland).

Gebruik:
• Die rooiwyn word saam met cheddar- en biltonghappies bedien.

Sinoniem:
• cheddarkaas

Vertaling:
Engels: cheddar
Nederlands: cheddar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onfiks
Volgende onderwerp: cheetah
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:47:22 MGT 2024