Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitelewe
buitelewe [boodskap #138909] Sa, 12 Februarie 2022 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitelewe
Afbreking: bui•te•le•we
Samestelling: buite + lewe


Selfstandige naamwoord: buitelewe
Meervoud:

Betekenis:
• Aktiwiteite in die natuur, buite dorpe en stede; landelike lewe.

Gebruik:
• Heerlik is die buitelewe, waarlik ja! ['n FAK-liedjie]

Afgelei:
• buitelewevakansiegids

Verwant:
• buitelug

Vertaling:
Engels: country life, outdoor life
Nederlands: buitenleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breërandhoed
Volgende onderwerp: uitsending
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:30:32 MGT 2024