Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breëbandverbinding
breëbandverbinding [boodskap #138905] Vr, 11 Februarie 2022 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breëbandverbinding
Afbreking: bre•ë•band•ver•bin•ding
Samestelling: breëband + verbinding


Selfstandige naamwoord: breëbandverbinding
Meervoud: breëbandverbindings

Betekenis:
• 'n Vinnige verbinding na die internet (wat 'n wye band van frekwensies inspan om deurvoer te verhoog).

Gebruik:
• Vandag het die meeste mense in stede toegang tot 'n breëbandverbinding in die vorm van optiese vesel, ADSL, mobiele LTE, ens.

Vertaling:
Engels: broadband connection
Nederlands: breedbandverbinding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bonussertifikaat
Volgende onderwerp: breedtegraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:41:02 MGT 2024