Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfiskeer
konfiskeer [boodskap #138902] Vr, 11 Februarie 2022 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konfiskeer
Afbreking: kon•fi•skeer


Werkwoord: konfiskeer
Verlede tyd: het gekonfiskeer

Betekenis:
• Om iets wat iemand besit van hom/haar af te neem; beslag lê; verbeurd verklaar.

Gebruik:
• Die polisie het die onwettige vuurwapen gekonfiskeer.

Sinoniem:
• afneem
• annekseer
• onteien
• sekwestreer
• wegneem

Afgelei:
• konfiskeerbaar
• konfiskeerder

Vertaling:
Engels: to confiscate, impound
Nederlands: confisqueren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boekenhout
Volgende onderwerp: sypaadjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:54:29 MGT 2024