Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blinddoek
blinddoek [boodskap #138900] Vr, 11 Februarie 2022 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun met 'n blindoek wat 'n sy maatjie soek.
'n Seun met 'n blindoek wat 'n sy maatjie soek.
blinddoek
Afbreking: blind•doek
Samestelling: blind + doek


Werkwoord: blinddoek
Verlede tyd: het geblinddoek

Betekenis:
• Om die oë met 'n doek/lap te verblind.

Gebruik:
• Die tronkbewaarders blinddoek die gevangenes met hulle aankoms sodat hulle nie die tronk se grondplan kan sien nie.

Vertaling:
Engels: to blindfold
Nederlands: blinddoeken


Selfstandige naamwoord: blinddoek
Meervoud: blinddoeke
Verkleinwoord: blinddoekie
Meervoud van verkleining: blinddoekies

Betekenis:
• Stuk materiaal wat om die oë gebind word.

Gebruik:
• As jy 'n blinddoek het kan ons blindemol speel.

Verwant:
• oogklap

Vertaling:
Engels: blindfold
Nederlands: blinddoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blikoopmaker
Volgende onderwerp: boekenhout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:28:42 MGT 2024