Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bleikmiddel
bleikmiddel [boodskap #138897] Vr, 11 Februarie 2022 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bleikmiddel
Afbreking: bleik•mid•del
Samestelling: bleik + middel


Selfstandige naamwoord: bleikmiddel
Meervoud: bleikmiddels
Verkleinwoord: bleikmiddeltjie
Meervoud van verkleining: bleikmiddeltjies

Betekenis:
• Chemiese middel met 'n bleikende werking (waarmee kleur verwyder en oppervlaktes ontsmet word).

Gebruik:
• Chloor, waterstofperoksied, swaeldioksied en geaktiveerde koolstof is bekende bleikmiddels.

Hiperoniem:
• oksideermiddel

Vertaling:
Engels: bleaching agent
Nederlands: bleekloog, bleekwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: bladsybreuk
Volgende onderwerp: blikkieskos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:31:53 MGT 2024