Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroepsveiligheid
beroepsveiligheid [boodskap #138891] Do, 10 Februarie 2022 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroepsveiligheid
Afbreking: be•roeps•vei•lig•heid
Samestelling: beroep + -s- + veiligheid


Selfstandige naamwoord: beroepsveiligheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die veiligheid, gesondheid en welsyn van werkers in die werkplek.

Gebruik:
• Die regering dwing maatskappye deur wetgewing om beroepsveiligheid te verseker.

Sinoniem:
• arbeidsveiligheid
• bedryfsveiligheid

Afgelei:
• beroepsveiligheidsreg

Vertaling:
Engels: occupational safety
Nederlands: arbeidsveiligheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beklemming
Volgende onderwerp: besinning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:53:12 MGT 2024