Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pram
pram [boodskap #138886] Di, 08 Februarie 2022 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pram
Afbreking: pram


Selfstandige naamwoord: pram
Meervoud: pramme
Verkleinwoord: prammetjie
Meervoud van verkleining: prammetjies

Betekenis:
• (verouderd) Die bors van 'n vrou.
• Die uier van 'n soogdier.

Gebruik:
• Die vrou loop deur die straat met 'n kind aan die pram.
• Dis tyd dat die lam van die pram af kom.

Sinoniem:
• bors
• tiet
• uier
• vrouebors

Afgelei:
• pramberg
• pramkop

Vertaling:
Engels: woman's breast, boob, tit
Nederlands: pram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begrafnispolis
Volgende onderwerp: suggereer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:45:08 MGT 2024