Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedtafel
bedtafel [boodskap #138882] Di, 08 Februarie 2022 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedtafel
Afbreking: bed•ta•fel
Samestelling: bed + tafel


Selfstandige naamwoord: bedtafel
Meervoud: bedtafels
Verkleinwoord: bedtafeltjie
Meervoud van verkleining: bedtafeltjies

Betekenis:
• Tafel wat langs 'n bed staan.

Gebruik:
• Sit jou selfoon op jou bedtafeltjie, nie onder jou kussing nie.

Vertaling:
Engels: bedside table
Nederlands: nachtkastje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedektheid
Volgende onderwerp: beenmurgontsteking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:40:28 MGT 2024