Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klerk
klerk [boodskap #138879] Ma, 07 Februarie 2022 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klerk
Afbreking: klerk


Selfstandige naamwoord: klerk
Meervoud: klerke
Verkleinwoord: klerkie
Meervoud van verkleining: klerkies

Betekenis:
• Persoon wat administratiewe werk (in 'n kantoor, winkel, ens) verrig.

Gebruik:
• Die oneerlike klerk is afgedank. Die hardwerkende klerk is tot bestuurder bevorder.

Hiponiem:
• bankklerk
• begrotingsklerk
• bouklerk
• ekspedisieklerk
• faktuurklerk
• goedereklerk
• grootboekklerk
• hofklerk
• hoofklerk
• kantoorklerk
• landdrosklerk
• leerlingklerk
• loonklerk
• magistraatsklerk
• notarisklerk
• ontvangklerk
• prokureursklerk
• stadsklerk
• telegraafklerk
• tweedegraadsklerk
• verkoopklerk
• versendingsklerk
• winkelklerk

Afgelei:
• klerkamp
• klerkewerk
• klerklik
• klerklike
• klerkskap
• klerkwerk

Vertaling:
Engels: clerk, clerical staff
Nederlands: klerk, kantoorbediende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankklerk
Volgende onderwerp: beangstigend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:26:27 MGT 2024