Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakleiery
bakleiery [boodskap #138870] So, 06 Februarie 2022 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bakleiery.
'n Bakleiery.
bakleiery
Afbreking: ba•klei•e•ry
Samestelling: baklei + -ery


Selfstandige naamwoord: bakleiery
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van baklei (fisies of verbaal).

Gebruik:
• Die seun se neus is gebreek tydens 'n bakleiery op die skoolterrein.

Sinoniem:
• gestry
• geveg
• herrie
• rusie
• slanery
• stryery
• tweespalt
• twis
• vegtery
• vuisgeveg
• vuisslanery
• woordewisseling

Vertaling:
Engels: scrap, fray
Nederlands: onenigheid, ruzie, geweld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: babbelend
Volgende onderwerp: denominasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:40:19 MGT 2024