Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aromaties
aromaties [boodskap #138865] So, 06 Februarie 2022 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aromaties
Afbreking: a•ro•ma•ties
Samestelling: aroma + -ties


Byvoeglike naamwoord: aromaties
Vergrotende trap: aromatieser
Oortreffende trap: aromatiesste
Attributief: aromatiese

Betekenis:
• Wat lekker ruik; met 'n welriekend geur/aroma.
• (skeikunde) Verbinding van koolwaterstof wat een of meer koolstofringe bevat.

Gebruik:
• Die kruie is medisinaal en boonop aromaties ook.
• Benseen en naftaleen is aromatiese verbindings.

Sinoniem:
• geurig
• welriekend

Afgelei:
• aromatisiteit

Vertaling:
Engels: aromatic
Nederlands: aromatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbeidswetgewing
Volgende onderwerp: asemhalingsorgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:27:05 MGT 2024