Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbeidswetgewing
arbeidswetgewing [boodskap #138864] So, 06 Februarie 2022 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbeidswetgewing
Afbreking: ar•beids•wet•ge•wing
Samestelling: arbeid + -s- + wetgewing


Selfstandige naamwoord: arbeidswetgewing
Meervoud: arbeidswetgewings

Betekenis:
• Wetgewing wat die verhouding tussen werkgewers en arbeiders/werknemers reguleer.

Gebruik:
Arbeidswetgewing wat te streng is kan tot grootskaalse werkloosheid lei.

Sinoniem:
• arbeidsreg

Vertaling:
Engels: labour law
Nederlands: arbeidsrecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbeidsterapeut
Volgende onderwerp: aromaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:41:11 MGT 2024