Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pi
pi [boodskap #138858] Sa, 05 Februarie 2022 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kleinletter pi.
Die kleinletter pi.
pi
Afbreking: pi


Selfstandige naamwoord: pi
Meervoud: pi's
Verkleinwoord: pi'tjie
Meervoud van verkleining: pi'tjies

Betekenis:
• Die letter [p] van die Griekse alfabet (uitgespreek "pie"; hoofletter Π; kleinletter π).
• (wiskunde) Getal wat die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit/middellyn aandui.

Gebruik:
Pi is die sestiende letter van die Griekse alfabet.
• Die irrasionele getal pi is by benadering 3,14 of 22/7.

Vertaling:
Engels: pi
Nederlands: pi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogtand
Volgende onderwerp: angorabok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:29:44 MGT 2024