Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogtand
oogtand [boodskap #138857] Sa, 05 Februarie 2022 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogtand
Afbreking: oog•tand
Samestelling: oog + tand


Selfstandige naamwoord: oogtand
Meervoud: oogtande
Verkleinwoord: oogtandjie
Meervoud van verkleining: oogtandjies

Betekenis:
• Keëlvormige tand in die bokaak (en soms ook in die onderkaak) waarmee voedsel geskeur word.

Gebruik:
• Byna elke roofdier het 3 snytande en 1 goed ontwikkelde oogtand in elke kaakhelfte.

Sinoniem:
• hoektand
• slagtand

Vertaling:
Engels: eye-tooth, canine teeth
Nederlands: hoektand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pyndrempel
Volgende onderwerp: pi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:36:14 MGT 2024