Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strawasie
strawasie [boodskap #138853] Vr, 04 Februarie 2022 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strawasie
Afbreking: stra•wa•sie


Selfstandige naamwoord: strawasie
Meervoud: strawasies

Betekenis:
• (verouderd) Onenigheid of moeilikheid wat op 'n bakleiery kan uitloop.

Gebruik:
• Die oproerige studente het groot strawasie gemaak.

Sinoniem:
• moeilikheid
• struweling
• wanorde

Afgelei:
• obstrawasie

Vertaling:
Engels: difficulty, trouble, disorder, hubbub
Nederlands: moeilijkheid, strapatsen

Nota:
• Moontlik van die Latynse disturbatio, met tussenvorm strobatie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Australies
Volgende onderwerp: redigeerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:28:44 MGT 2024