Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevolgtrekking
gevolgtrekking [boodskap #138850] Do, 03 Februarie 2022 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevolgtrekking
Afbreking: ge•volg•trek•king
Samestelling: gevolg + trekking


Selfstandige naamwoord: gevolgtrekking
Meervoud: gevolgtrekkinge, gevolgtrekkings

Betekenis:
• 'n Opinie wat uit die opweging van inligting afgelei is.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie na 'n enkele geval kyk en tot 'n algemene gevolgtrekking kom nie.

Sinoniem:
• afleiding
• bevinding
• deduksie
• konklusie
• oordeel
• resultaat
• slotsom
• uitkoms

Vertaling:
Engels: conclusion, deduction
Nederlands: gevolgtrekking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterbron
Volgende onderwerp: dingo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:46:40 MGT 2024