Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouerhoogte
skouerhoogte [boodskap #138847] Do, 03 Februarie 2022 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skouerhoogte
Afbreking: skou•er•hoog•te
Samestelling: skouer + hoogte


Selfstandige naamwoord: skouerhoogte
Meervoud: skouerhoogtes

Betekenis:
• Afstand tussen die grond en die skouer.

Gebruik:
• Elande het 'n gemiddelde skouerhoogte van ongeveer 2 meter.

Verwant:
• ooghoogte

Vertaling:
Engels: shoulder height
Nederlands: skouerhoogte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eties
Volgende onderwerp: seepglad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:33:09 MGT 2024