Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gespuis
gespuis [boodskap #138841] Wo, 02 Februarie 2022 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gespuis
Afbreking: ge•spuis


Selfstandige naamwoord: gespuis
Meervoud:

Betekenis:
• Veragtelike mense; die onderlaag van die samelewing.

Gebruik:
• Satan en sy gespuis sal tot die ewige hel verdoen word.
• Die gespuis val my goedsmoeds aan, hulle stamp my onderstebo, hulle bewerk my ondergang. [Job 30:12]

Sinoniem:
• gebroedsel
• gemors
• gepeupel
• gomgatte
• hoipolloi
• plebs
• skorriemorries
• skuim
• uitvaagsels
• vuilgoed

Antoniem:
• ordentlikes

Afgelei:
• diewegespuis
• straatgespuis

Vertaling:
Engels: rabble, riff-raff, scum, vermin
Nederlands: gespuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amputeer
Volgende onderwerp: tweestryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:33:15 MGT 2024