Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amputeer
amputeer [boodskap #138840] Wo, 02 Februarie 2022 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man wie se been geamputeer is.
'n Man wie se been geamputeer is.
amputeer
Afbreking: am•pu•teer


Werkwoord: amputeer
Verlede tyd: het geamputeer

Betekenis:
• Om 'n liggaamsdeel sjirurgiese te verwyder.

Gebruik:
• Die dokter moet die seun se vinger amputeer om verdere verspreiding van die slanggif te voorkom.

Sinoniem:
• afsit

Antoniem:
• inplant

Afgelei:
• amputasie

Vertaling:
Engels: to amputate
Nederlands: amputeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amerikaniseer
Volgende onderwerp: gespuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:45:33 MGT 2024