Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amerikaniseer
amerikaniseer [boodskap #138839] Wo, 02 Februarie 2022 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amerikaniseer
Afbreking: a•me•ri•ka•ni•seer


Werkwoord: amerikaniseer
Verlede tyd: het geamerikaniseer

Betekenis:
• Om Amerikaans te word; by die Noord-Amerikaanse kultuur aanpas.

Gebruik:
• Die jeug is besig om teen 'n versnelde tempo te amerikaniseer.

Verwant:
• amerikanisasie
• amerikanisme

Vertaling:
Engels: to Americanise, Americanize
Nederlands: amerikaniseren

Nota:
• 'n Werkwoord wat van 'n eienaam afgelei is, uitgesonderd multiwoordeiename en saamgestelde eiename wat met 'n koppelteken vas geskryf word, begin met 'n kleinletter.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hik
Volgende onderwerp: amputeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:46:59 MGT 2024