Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alwetend
alwetend [boodskap #138832] Di, 01 Februarie 2022 12:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alwetend
Afbreking: al•we•tend
Samestelling: al(les) + wetend


Byvoeglike naamwoord: alwetend
Vergrotende trap: alwetender
Oortreffende trap: alwetendste
Attributief: alwetende
Partitief: alwetends

Betekenis:
• Wat alles weet; oor alle moontlike kennis beskik.

Gebruik:
• Tieners dink soms hulle is alwetend.

Sinoniem:
• volleerd

Afgelei:
• alwetendheid

Verwant:
• alweter

Vertaling:
Engels: all-knowing, omniscient
Nederlands: alwetend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grandioos
Volgende onderwerp: amateurisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:51:52 MGT 2024