Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grandioos
grandioos [boodskap #138831] Di, 01 Februarie 2022 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grandioos
Afbreking: gran•di•oos


Byvoeglike naamwoord: grandioos
Vergrotende trap: grandioser
Oortreffende trap: grandioosste
Attributief: grandiose

Betekenis:
• Wat baie groot en wonderlik is (beide in grootte en omvang).

Gebruik:
• Die koning se paleis is grandioos en is luisterryk versier.

Sinoniem:
• enorm
• fantasties
• groots
• imponerend
• indrukwekkend
• manjifiek
• skitterend
• voortreflik
• uitnemend

Afgelei:
• grandioosheid

Vertaling:
Engels: grandiose, magnificent, fantastic, great, wonderful
Nederlands: grandioos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenwoordigheid
Volgende onderwerp: alwetend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:42:25 MGT 2024