Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenwoordigheid
teenwoordigheid [boodskap #138830] Ma, 31 Januarie 2022 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenwoordigheid
Afbreking: teen•woor•dig•heid
Samestelling: teenwoordig + -heid


Selfstandige naamwoord: teenwoordigheid
Meervoud: teenwoordighede

Betekenis:
• Die toestand van teenwoordig/aanwesig wees.

Gebruik:
• Die beskuldigde se teenwoordigheid maak die getuie ongemaklik.

Sinoniem:
• aanwesigheid

Antoniem:
• afwesigheid

Afgelei:
• alomteenwoordigheid
• teenwoordigheidsregister

Vertaling:
Engels: presence
Nederlands: tegenwoordigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemiddelaar
Volgende onderwerp: grandioos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:45:02 MGT 2024