Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkkan
melkkan [boodskap #138820] So, 30 Januarie 2022 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Melkkanne
Melkkanne
melkkan
Afbreking: melk•kan
Samestelling: melk + kan


Selfstandige naamwoord: melkkan
Meervoud: melkkanne
Verkleinwoord: melkkannetjie
Meervoud van verkleining: melkkannetjies

Betekenis:
• Kan (houer) waarin melk gehou word.

Gebruik:
• Die melkboer lewer soggens die vol melkkanne by die melkery af.

Verwant:
• melkbeker
• roomkan

Vertaling:
Engels: milk can
Nederlands: melkkan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: openlikheid
Volgende onderwerp: saamslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:41:30 MGT 2024