Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boompadda
boompadda [boodskap #138809] Vr, 28 Januarie 2022 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boompadda.
'n Boompadda.
boompadda
Afbreking: boom•pad•da
Samestelling: boom + padda


Selfstandige naamwoord: boompadda
Meervoud: boompaddas
Verkleinwoord: boompaddatjie
Meervoud van verkleining: boompaddatjies

Betekenis:
• Klein soort padda wat die grootste deel van sy lewe in bome leef.

Gebruik:
• 'n Boompadda kan rats van die een boomtak na 'n ander spring en sy kleur soos 'n verkleurmannetjie verander om by sy omgewing in te smelt.

Vertaling:
Engels: tree frog, treefrog
Nederlands: boomkikker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druktyd
Volgende onderwerp: appelleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:34:47 MGT 2024