Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkoholies
alkoholies [boodskap #138806] Do, 27 Januarie 2022 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alkoholies
Afbreking: al•ko•ho•lies
Samestelling: alkohol - ies


Byvoeglike naamwoord: alkoholies
Attributief: alkoholiese

Betekenis:
• Wat alkohol bevat.

Gebruik:
• Is die drankie alkoholies? Ek gebruik nie alkoholiese drank nie.

Sinoniem:
• bedwelmend
• gedistilleer
• gefermenteer
• spiritueus

Antoniem:
• alkoholvry
• nie-alkoholies

Vertaling:
Engels: alcoholic
Nederlands: alcoholisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: algebra
Volgende onderwerp:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:35:13 MGT 2024