Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefdadigheid
liefdadigheid [boodskap #138802] Wo, 26 Januarie 2022 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefdadigheid
Afbreking: lief•da•dig•heid
Samestelling: liefdadig + -heid


Selfstandige naamwoord: liefdadigheid
Meervoud: liefdadighede

Betekenis:
• Die handeling van liefdadig wees; om hulp te verleen sonder inagneming van eiebelang.

Gebruik:
• Baie mense doen net liefdadigheid om gesien of getel te word.

Sinoniem:
• barmhartigheid
• filantropie
• goedhartigheid
• hulpvaardigheid
• mededeelsaamheid
• milddadigheid
• vrygewigheid
• welsynswerk
• welwillendheid

Afgelei:
• liefdadigheidsfonds
• liefdadigheidsgenootskap
• liefdadigheidsinstelling
• liefdadigheidskonsert
• liefdadigheidsorganisasie
• liefdadigheidsvoorstelling
• liefdadigheidswerk

Vertaling:
Engels: charity
Nederlands: liefdadigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akademies
Volgende onderwerp: horoskoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:37:45 MGT 2024