Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akademies
akademies [boodskap #138801] Wo, 26 Januarie 2022 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akademies
Afbreking: a•ka•de•mies
Samestelling: akademie + -s


Byvoeglike naamwoord: akademies
Attributief: akademiese

Betekenis:
• Wat die akademie (geleerdheid) betref.
• Wat teoreties eerder as prakties is.

Gebruik:
• Hy het sy akademiese studie aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi.
• Hierdie onderwerp is akademies van aard en sal nie inslag in die praktyk vind nie.

Sinoniem:
• intellektueel
• onprakties
• skolasties
• teoreties
• universitêr

Afkorting:
• akad.

Vertaling:
Engels: academic
Nederlands: academisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsender
Volgende onderwerp: liefdadigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:43:05 MGT 2024