Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ma se kar
Ma se kar [boodskap #13880] Sa, 18 April 1998 00:00
jeugland  is tans af-lyn  jeugland
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
My ma bly op 'n plaas en sy bak pasteie vir 'n tuisnywerheid in die dorp,
wat 20 Km van die huis
af is.

Haar kar hoort eintlik op 'n ashoop, maar sy vertrou nog steeds op die kar
en ek dink die kar gaan haar langs die pad laat staan. Soos jy kan dink is
dit baie gevaarlik in die tyd waarin ons leef !

As jy dalk 'n kar in 'n goeie kondisie vir 'n goeie prys het e-mail my by
jeugland @iafrica.com
Vorige onderwerp: Re: Nog meer inligting vir Minnesota-Nico
Volgende onderwerp: Re: Searching for Dullstrom in Swazulu Natal?HELP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 00:52:30 MGT 2024