Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuiergas
kuiergas [boodskap #138794] Di, 25 Januarie 2022 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuiergas
Afbreking: kui•er•gas
Samestelling: kuier + gas


Selfstandige naamwoord: kuiergas
Meervoud: kuiergaste
Verkleinwoord: kuiergassie
Meervoud van verkleining: kuiergassies

Betekenis:
• Persoon wat besoek aflê om gesellig te verkeer.

Gebruik:
• Wat maak mens as 'n kuiergas ongenooid aan jou deur klop?

Sinoniem:
• besoeker
• gas
• genooide

Vertaling:
Engels: guest, visitor
Nederlands: gast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muesli
Volgende onderwerp: knaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:40:39 MGT 2024