Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dodekaëder
dodekaëder [boodskap #138790] Di, 25 Januarie 2022 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dodekaëder.
'n Dodekaëder.
dodekaëder
Afbreking: do•de•ka•ë•der


Selfstandige naamwoord: dodekaëder
Meervoud: dodekaëders
Verkleinwoord: dodekaëdertjie
Meervoud van verkleining: dodekaëdertjies

Betekenis:
• 'n Veelvlak wat uit twaalf gelyke vyfhoeke bestaan.

Gebruik:
• 'n Dodekaëder het 20 hoekpunte.

Sinoniem:
• twaalfkant
• twaalfvlak

Afgelei:
• dodekaëdedries

Vertaling:
Engels: dodecahedron
Nederlands: dodecaëder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byeswerm
Volgende onderwerp: insluimer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:52:39 MGT 2024