Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dofweg
dofweg [boodskap #138783] Ma, 24 Januarie 2022 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dofweg
Afbreking: dof•weg
Samestelling: dof + weg


Bywoord: dofweg

Betekenis:
• Wat vaag en onduidelik is; nie duidelik gesien of gehoor kan word nie.

Gebruik:
• Ons kon die berg net dofweg deur die mis sien.

Sinoniem:
• dowwerig
• dynserig
• gesluier
• onduidelik
• vaag
• wasig

Vertaling:
Engels: faintly
Nederlands: vaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fataal
Volgende onderwerp: bohaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:43:04 MGT 2024