Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tegnologie
tegnologie [boodskap #138775] So, 23 Januarie 2022 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tegnologie
Afbreking: teg•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: tegnologie
Meervoud: tegnologieë

Betekenis:
• Die sistematiese en praktiese toepassing van gevorderde kennis en metodes.

Gebruik:
• Vooruitgang in tegnologie het bygedra tot die bestendige voorsiening van voedsel en 'n wye beskikbaarheid van verbruikersgoedere.

Afkorting:
• tegnol.

Hiponiem:
• biotegnologie
• elektrotegnologie
• graantegnologie
• informasietegnologie
• lanboutegnologie
• lasertegnologie
• mikrotegnologie
• onderwystegnologie
• rekenaartegnologie
• robottegnologie
• vervoertegnologie
• voedseltegnologie

Afgelei:
• hoëtegnologie
• tegnologiebedryf

Verwant:
• tegnologies
• tegnoloog

Vertaling:
Engels: technology
Nederlands: tegnologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvullend
Volgende onderwerp: klinkklaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:24:28 MGT 2024