Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkoof
alkoof [boodskap #138765] Sa, 22 Januarie 2022 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Alkloof.
'n Alkloof.
alkoof
Afbreking: al•koof


Selfstandige naamwoord: alkoof
Meervoud: alkowe
Verkleinwoord: alkofie
Meervoud van verkleining: alkofies

Betekenis:
• 'n Hokkie of klein sykamer wat as slaapplek dien.

Gebruik:
• Die woonkamer het 'n alkoof wat agter 'n gordyn versteek is.

Sinoniem:
• slaaphokkie
• slaapnis
• slaapplek

Vertaling:
Engels: alcove
Nederlands: alkoof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aristokrasie
Volgende onderwerp: infeksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:41:39 MGT 2024