Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knaend
knaend [boodskap #138753] Do, 20 Januarie 2022 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knaend
Afbreking: kna•end


Byvoeglike naamwoord: knaend
Vergrotende trap: knaender
Oortreffende trap: knaendste
Attributief: knaende
Partitief: knaends

Betekenis:
• Wat besig is om te knaag (aanmekaar byt en kou).
• (figuurlik) Wat sonder einde aanhou.

Gebruik:
• Die haas het die wortels knaend verorber.
• Hy is knaend in die moeilikheid. Sy het 'n knaende hoofpyn.

Sinoniem:
• aanhoudend
• gedurig
• dwingerig
• onafgebroke
• plaerig
• voortdurend
• vretend

Vertaling:
Engels: chewing, gnawing; unending
Nederlands: knaend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord knaag / het geknaag.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: evaluering
Volgende onderwerp: aartshertog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:37:19 MGT 2024